Vinnig of Stadig?

Ons hoor gereeld hierdie twee woorde in en om die kerk: "praise" en "worship", oftewel lof en aanbidding. Die konteks; gemeentesang, die verstaan; lof = vinnige (opgewekte) liedjies en aanbidding = stadiger (meer geweide) liedjies. Maar hierdie twee woorde het niks te doen met tempo, styl of selfs musiek nie...

Advertisements